Toe die Koning (of Koningin) se troepe oorspronklik uit Brittanje weg is om die Britse...
Die befaamde "Heer" Harry Smith het 'n pragtige Spaanse bruid gehad, wat hy saam met hom na Suid Afrika gebring het. Aangesien sy baie lief was vir 'n sekere vrug, het sy dit orals laat aanplant waar sy en haar man geplaas was. Die Nederlandse Boere het gedink dat dit 'n baie snaakse gewoonte was om die vrug vir "ontbijt" te nuttig, in plaas van die normale spek en eiers, en gou het hulle die vrug die "Spaanse Spek" begin noem. Suid Afrika is dus die enigste land ter wereld waar die "cantaloupe melon" die "Spanspek" heet!

Toe die Koning (of Koningin) se troepe oorspronklik uit Brittanje weg is om die Britse...
Die verslaggewer aan wie Generaal Christiaan De Wet een van sy min onderhoude toegestaan het...
Terwyl ons almal die idee van wilde, bebaarde Kommando-lede met vol bandoliere het, was daar...
Skape wat gedurende die Boere Oorlog by Norvals Pont gebuit is, is geslag en gaargemaak...
Among the many who plied their trade and wares around the ferry point at Norval’s...
Lord Harry Smith met his wife during the Peninsular wars and brought this lovely Spanish...
While we all carry firm images of wild looking, bearded Kommando’s in bandolier-ed splendor there...
When the soldiers of the Queen (or King) first set out to win an Empire,...
Die befaamde "Heer" Harry Smith het 'n pragtige Spaanse bruid gehad, wat hy saam met...
The correspondent to whom General Christiaan De Wet gave interview after the war was none...
The sheep taken at Norval’s Pont during the War were despatched and cooked under the...
Die Pont by Norvalspont het verskeie interessante persone gesien gedurende sy lang geskiedenis. Een van...