You are here: Home Having Fun Horsing Around Pont Trivia #1 (Afr)

Pont Trivia #1 (Afr)

PDFPrintE-mail
User Rating: / 0
PoorBest 

Die befaamde "Heer" Harry Smith het 'n pragtige Spaanse bruid gehad, wat hy saam met hom na Suid Afrika gebring het. Aangesien sy baie lief was vir 'n sekere vrug, het sy dit orals laat aanplant waar sy en haar man geplaas was. Die Nederlandse Boere het gedink dat dit 'n baie snaakse gewoonte was om die vrug vir "ontbijt" te nuttig, in plaas van die normale spek en eiers, en gou het hulle die vrug die "Spaanse Spek" begin noem. Suid Afrika is dus die enigste land ter wereld waar die "cantaloupe melon" die "Spanspek" heet!

Quick Quote

ARRIVAL DATE
NIGHTS
PERSONS
YOUR EMAIL

The Famous Glasgow Pont Hotel

051 755 5010 / 083 319 7602
info@glasgowponthotel.co.za

Pont Trivia

  • Toe die Koning (of Koningin) se troepe oorspronklik uit Brittanje weg is om die Britse...

    Read more...

  • Die verslaggewer aan wie Generaal Christiaan De Wet een van sy min onderhoude toegestaan het...

    Read more...

  • Terwyl ons almal die idee van wilde, bebaarde Kommando-lede met vol bandoliere het, was daar...

    Read more...

  • Skape wat gedurende die Boere Oorlog by Norvals Pont gebuit is, is geslag en gaargemaak...

    Read more...

  • Among the many who plied their trade and wares around the ferry point at Norval’s...

    Read more...

  • Lord Harry Smith met his wife during the Peninsular wars and brought this lovely Spanish...

    Read more...

  • While we all carry firm images of wild looking, bearded Kommando’s in bandolier-ed splendor there...

    Read more...

  • When the soldiers of the Queen (or King) first set out to win an Empire,...

    Read more...

  • Die befaamde "Heer" Harry Smith het 'n pragtige Spaanse bruid gehad, wat hy saam met...

    Read more...

  • The correspondent to whom General Christiaan De Wet gave interview after the war was none...

    Read more...

  • The sheep taken at Norval’s Pont during the War were despatched and cooked under the...

    Read more...

  • Die Pont by Norvalspont het verskeie interessante persone gesien gedurende sy lang geskiedenis. Een van...

    Read more...


SA Topsites ::

SAJobs.co.za, the Workspace to be!

Mobile Version | Standard Version