You are here: Home Having Fun Water Sport Pont Trivia #6 (Afr)

Pont Trivia #6 (Afr)

PDFPrintE-mail
User Rating: / 0
PoorBest 

Toe die Koning (of Koningin) se troepe oorspronklik uit Brittanje weg is om die Britse Ryk te skep, het hulle vertrek in die helderste rooi uitrustings met helde knope en versierings wat in die son geskitter het. 'n Paar kort en skerp lesse van die vaal Boere Kommandos en Burgerlike Vrywilligers, het hulle vinnig geleer dat ons eie Karoo Khaki die beste keuse was as jy nie in die dodelike visier van 'n Mauser wil wees nie! 'n Klein detail van die ou blink dae het wel oorgebly, en Tommy Atkins se baadjie moue het steeds 'n ry brass knope op gehad. Maar dit was nie vir versiering nie, dit was om te keer dat hy sy neus aan sy uniform se moue afvee in die koue Karoo winter winde nie!

Quick Quote

ARRIVAL DATE
NIGHTS
PERSONS
YOUR EMAIL

The Famous Glasgow Pont Hotel

051 755 5010 / 083 319 7602
info@glasgowponthotel.co.za

Pont Trivia

  • Toe die Koning (of Koningin) se troepe oorspronklik uit Brittanje weg is om die Britse...

    Read more...

  • Die verslaggewer aan wie Generaal Christiaan De Wet een van sy min onderhoude toegestaan het...

    Read more...

  • Terwyl ons almal die idee van wilde, bebaarde Kommando-lede met vol bandoliere het, was daar...

    Read more...

  • Skape wat gedurende die Boere Oorlog by Norvals Pont gebuit is, is geslag en gaargemaak...

    Read more...

  • Among the many who plied their trade and wares around the ferry point at Norval’s...

    Read more...

  • Lord Harry Smith met his wife during the Peninsular wars and brought this lovely Spanish...

    Read more...

  • While we all carry firm images of wild looking, bearded Kommando’s in bandolier-ed splendor there...

    Read more...

  • When the soldiers of the Queen (or King) first set out to win an Empire,...

    Read more...

  • Die befaamde "Heer" Harry Smith het 'n pragtige Spaanse bruid gehad, wat hy saam met...

    Read more...

  • The correspondent to whom General Christiaan De Wet gave interview after the war was none...

    Read more...

  • The sheep taken at Norval’s Pont during the War were despatched and cooked under the...

    Read more...

  • Die Pont by Norvalspont het verskeie interessante persone gesien gedurende sy lang geskiedenis. Een van...

    Read more...


SA Topsites ::

SAJobs.co.za, the Workspace to be!

Mobile Version | Standard Version