Toe die Koning (of Koningin) se troepe oorspronklik uit Brittanje weg is om die Britse...
Skape wat gedurende die Boere Oorlog by Norvals Pont gebuit is, is geslag en gaargemaak onder die wakende oog van die "Vleeschkorporaal" wat, soos die legende lui, die eerlikste en mees gerespekteerde man in die kommando was. Sy hoof funksie was om die vleis rantsoene aan die burgers uit te deel en, om enige gekullery te vermy, sou hy met sy rug na die hoop vleis gestaan het en die vleis uitgedeel het deur agter hom 'n hand vol vleis te neem sonder om agtertoe te kyk. Sodoende het hy enige beskuldigings van gunsies doen vermy onder die honger vegters!

Toe die Koning (of Koningin) se troepe oorspronklik uit Brittanje weg is om die Britse...
Die verslaggewer aan wie Generaal Christiaan De Wet een van sy min onderhoude toegestaan het...
Terwyl ons almal die idee van wilde, bebaarde Kommando-lede met vol bandoliere het, was daar...
Among the many who plied their trade and wares around the ferry point at Norval’s...
Skape wat gedurende die Boere Oorlog by Norvals Pont gebuit is, is geslag en gaargemaak...
Lord Harry Smith met his wife during the Peninsular wars and brought this lovely Spanish...
The correspondent to whom General Christiaan De Wet gave interview after the war was none...
When the soldiers of the Queen (or King) first set out to win an Empire,...
The sheep taken at Norval’s Pont during the War were despatched and cooked under the...
While we all carry firm images of wild looking, bearded Kommando’s in bandolier-ed splendor there...
Die befaamde "Heer" Harry Smith het 'n pragtige Spaanse bruid gehad, wat hy saam met...
Die Pont by Norvalspont het verskeie interessante persone gesien gedurende sy lang geskiedenis. Een van...