Toe die Koning (of Koningin) se troepe oorspronklik uit Brittanje weg is om die Britse...
Die Pont by norvalspont het verskeie interessante persone gesien gedurende sy lang geskiedenis. Een van die skerpste smouse wat in die omgewing rondom die Pont gewerk het, was alom bekend as "Sammy die Smous". Min, indien enige, van die Trekkers het hul veel aan hom gesteur terwyl hulle die moordende roetes Noord en Suid van die Oranje Rivier aangedurf het. Nog minder sou ooit kon raai dat hierdie nederige smous binne 'n paar jaar Suid Afrika se rykste en mees invloedryke besigheidsman sou wees, en adviseur vir die President van die ZAR, Paul Kruger. Selfs vandag nog vind ons standbeelde en geboue wat in sy herinnering opgerig is. Ons onthou hom lankal nie meer as "Sammy die Smous" nie, maar as Sammy Marx!

Toe die Koning (of Koningin) se troepe oorspronklik uit Brittanje weg is om die Britse...
Die verslaggewer aan wie Generaal Christiaan De Wet een van sy min onderhoude toegestaan het...
Terwyl ons almal die idee van wilde, bebaarde Kommando-lede met vol bandoliere het, was daar...
Among the many who plied their trade and wares around the ferry point at Norval’s...
Skape wat gedurende die Boere Oorlog by Norvals Pont gebuit is, is geslag en gaargemaak...
Lord Harry Smith met his wife during the Peninsular wars and brought this lovely Spanish...
The correspondent to whom General Christiaan De Wet gave interview after the war was none...
When the soldiers of the Queen (or King) first set out to win an Empire,...
The sheep taken at Norval’s Pont during the War were despatched and cooked under the...
While we all carry firm images of wild looking, bearded Kommando’s in bandolier-ed splendor there...
Die befaamde "Heer" Harry Smith het 'n pragtige Spaanse bruid gehad, wat hy saam met...
Die Pont by Norvalspont het verskeie interessante persone gesien gedurende sy lang geskiedenis. Een van...